Stuur asb foto’s om hier te plaas. 

Die persone met wie hierdie Dropbox link geshare is, is welkom om dit te gebruik om nog foto’s te stuur.
Daar is reeds folders vir elke staptoer.
Die Dropbox folder is op die oomblik geshare met Driekie en Bambi. Vul asb hieronder die besonderhede in van enige nuwe persone wat moet kan inlog op hierdie website of wat foto’s kan stuur wat op die website moet kom. Ons sal hulle login details so gou as moontlik aanstuur.

Total:
Jou privaatheid word beskerm

Ons gehoorsaam die "Protection of Personal Information" Wet (POPIA) - Suid-Afrika se data bekermingswet. Die doel van die Wet is om mense se persoonlike inligting te beskerm.

Hierdie webblad gebruik "cookies" om sodoende die beste gebruik van die blad te verseker.

Wat is "Cookies"?
'n "Cookie" is 'n klein data deeltjie wat 'n webblad op jou foon of rekenaar stoor. Die inligting word in jou "browser" gestoor en verrig funksies soos om jou te herken as jy weer die blad besoek en om te sien watter dele van die webblad die meeste op jou van toepassing is.